Tuesday, May 5, 2009

Yolandi & Jan - 07Mar2009





2 comments:

  1. Hey! Hierdie is fantasties !!!!

    Groete

    Adele van Wyk

    ReplyDelete
  2. Marietjie GroenewaldMay 24, 2009 at 11:47 PM

    Hi Alicia,

    Ek wil net vir jou se almal is gaande oor die albums. Dit is sowaar die mooiste album wat ek nog gesien het. Baie dankie vir die spreekwoordelik "cherry" wat jy vir ons op 'n baie mooi dag in ons lewe gesit het. Dit was 'n dag wat ons altyd sal onthou en danksy jou album en fotos sal die herinneringe nooit vervaag nie.

    Nogmaals dankie.Met baie liefde en groete

    Tannie Marietjie

    ReplyDelete

Search This Blog

About This Blog

  © Blogger template 'Photoblog' by Ourblogtemplates.com 2008 | The Blog Full of Games

Back to TOP